Koning Abdoelaziz Internasionale Lughawe

Koning Abdoelaziz Int. Lughawe
Arabies: مطار الملك عبدالعزيز الدولي
Mataar Al-Malik Abdulaziz Al-Duwaly
IATA: JEDICAO: OEJN
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur General Authority of Civil Aviation
Bedien Djedda en Mekka, Saoedi-Arabië
Ligging Al Madinah Al Munawwarah-weg
Spil vir * flyadeal
Hoogte bo seevlak 15 m / 48 vt
Koördinate 21°40′46″N 039°09′24″O / 21.67944°N 39.15667°O / 21.67944; 39.15667
Webtuiste www.kaia.sa
Landkaart
JED is in Saoedi-Arabië
JED
JED

Ligging in Saoedi-Arabië

Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
16L/34R 4 000 13 123 Teer
16C/34C 4 000 13 123 Beton
16R/34L 3 800 12 467 Teer
Statistieke (2018)
Passasiers 41 200 000[1]
Lugbewegings 340 333[1]
Ekonomiese impak (2012) VS$11.5 miljard[2]
Maatskaplike impak (2012) 126.7 duisend[2]

Koning Abdoelaziz Internasionale Lughawe (Arabies:مطار الملك عبدالعزيز الدولي) (IATA: JED, ICAO: OEJN) is 'n internasionale lughawe geleë in Djedda, Saoedi-Arabië.

Die lughawe is die derde grootste en die besigste lughawe van Saoedi-Arabië en het in 2010 ongeveer 17,8 miljoen passasiers bedien.[3] Dit is op 31 Mei 1981 geopen en vernoem na die stigter van Saoedi-Arabië, koning Abdoel Aziz al-Saoed. Dit bedien meestal internasionale reise en is die grootste spilpunt vir Saoedi-Arabië se vlagdraer Saudia. Die lughawe verskaf fasiliteite wat nodig is vir die diens van pelgrims en diegene wat die land besoek om Oemra uit te voer. Dit het drie operasionele passasiersterminale: die Noord-terminaal, die Hajj-terminaal en die nuwe Terminal 1. Die Hadj-terminaal is spesiaal gebou vir Moslem-pelgrims wat jaarliks op die Hadj na Mekka gaan. Die vierde terminaal, wat die Suid-terminaal is, is in 2020 in 'n COVID-19-entstofsentrum omskep.

  1. 1,0 1,1 "Record 41 million passengers visit Jeddah airport in 2018". 27 Januarie 2019. Besoek op 23 September 2019.
  2. 2,0 2,1 "King Abdulaziz International airport – Economic and social impact". Ecquants. Besoek op 7 September 2013.
  3. "King Abdul Aziz International Airport (JED/OEJN) - Airport Technology". www.airport-technology.com (in Engels (VK)). Besoek op 23 November 2021.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy